Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Avontuur wag om élke hoek!
MEDEWERKERS
WEG!
SÓ WERK DINGE IN DIE KRUGER
WEET VOOR JY WAAI
WAT BETEKEN DIE KODES?
HOE BEPLAN EK? • Om ’n vakansie in die Krugerwildtuin te beplan kan oorweldigend wees. Wat is vir jou die belangrikste – wil jy die Groot Vyf afmerk, wil jy die bos ervaar of soek jy iets wat die hele gesin gelukkig hou. Hier is die beste kampe vir...
EKOSONES • Dis goed om die verskillende ekosones in die park te ken. Dit gee jou ’n beter idee waar jy sekere diere (of meer diere) kan verwag. Hier is die belangrikstes:
Vinger op die knoppie • Of jy nou ’n groentjie met ’n mik-en-druk of ’n beroepsfotograaf is, niemand kan ’n lui vakansie in die Kruger hê nie. Hier is iets om elke rivierkronkel en koppie om af te neem.
Die eerste vrou in die veld • In 2001 is Karien Desmet permanent in die Krugerwildtuin aangestel. Sy was net 21 jaar oud, die jongste en eerste vrou wat nog ooit as ’n veldwagter in die park aangestel is.
’n Redder van renosters • Cathy Dreyer beklee een van die uitdagendste poste in natuurbewaring: hoofveldwagter van die Krugerwildtuin. Haar moeilikste taak is om die park se renosters én veldwagterskorps te beskerm.
In die voorste linie • Tinyiko Golele het op ’n dorpie langs die Krugerwildtuin grootgeword en twee baanbrekersrolle verdien: Sy is die eerste swart vrou in die park se geskiedenis wat as ’n afdelingsveldwagter en streeksveldwagter aangestel is. Hier is haar storie.
Elke voëltjie tel • Jy was nou by al die uithoeke van die Kruger, van die verlate Hlangulenipiekniekplek tot Crooks’ Corner in die noorde. Maar ken jy Makuleke?
Die storie van Makuleke • Lank voordat grootwildjagters, transportryers, handelaars en forteinsoekers deur die Pafuri-gebied gereis het, het Tsonga- en Vendasprekende mense hier gewoon.
Álmal se gunsteling-park • ’n Mens sal ver moet soek om iemand op te spoor wat nié van die wildtuin hou nie. Trouens, die meeste mense hou nie net van die park nie, hulle is gek daaroor. Ons gesels met mense wat jaar na jaar terugkom.
Toegerus vir toer! • Die Kruger is ’n voorste bestemming vir kampeerders, maar as ’n mens ver van die wildtuin af bly, is dit moeilik om jou pakkaas daar te kry. Maar ons stel bekend: Kitted Africa se ten volle toegeruste toerbussie.
Vaar geruisloos deur die Kruger • Op ’n vakansie in die wildtuin bring ’n mens byna die helfte van jou tyd in jou voertuig deur. In ’n Ford Everest Sport voel dit asof die Kruger ’n oseaan is waarop jy rustig vaar.
KAMPGIDS SUID
BERG-EN-DAL MALELANE
BERG-EN-DAL & MALELANE
KROKODILBRUG ONDER-SABIE BIYAMITI
KROKODILBRUG
SKUKUZA ONDER-SABIE
SKUKUZA
ONDER-SABIE
PRETORIUSKOP SKUKUZA
PRETORIUSKOP
KAMPGIDS SENTRAAL
ORPEN MAROELA TAMBOTI TALAMATI SATARA
ORPEN
SATARA
OLIFANTS & BALULE LETABA SHIMUWINI
OLIFANTS & BALULE
LETABA
MOPANI TSENDZE
MOPANI & TSENDZE
KAMPGIDS NOORD
SHINGWEDZI BATELEUR SIRHENI
SHINGWEDZI
Soek só na Shingwedzi se luiperds • Rian Boshoff was al meer as 100 keer in die Krugerwildtuin. Sy gunsteling-ruskamp is Shingwedzi,...